PRAGFOTO’S: Driehoek-ongelukma stralend op troudag

akkreditasie
Debbie en Kruger deel ‘n spesiale oomblik. Foto: Leandri Marx Fotografie
Debbie en Kruger deel ‘n spesiale oomblik. Foto: Leandri Marx Fotografie

Die wiel van geluk het vir Debbie Coetzee (46) van Vanderbijlpark gedraai toe sy die afgelope naweek met die liefde van haar lewe in ’n pragseremonie aan die oewer van die Vaalrivier getroud is en Mev. Crause word.

"Sy was die mooiste vrou wat ek nog ooit gesien het,” het die bruidegom, Kruger Crause (46), oor hul troue aan Huisgenoot vertel oor die oomblik toe hy sy bruid sien.

Debbie kon weer nie uitgepraat raak oor die groot bederf wat hul Sondag gehad het nie. Alles van die blomme, die tafelversierings tot die koek in skakerings van wit en pienk asook haar rok en Crause se pak was deur plaaslike verskaffers geborg. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees