Prokureur in pekel ná hy sy beplande sluipmoord oorleef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Alex Murdaugh. Foto's: YouTube-skermgrepe/FoxNews/Today/People
Alex Murdaugh. Foto's: YouTube-skermgrepe/FoxNews/Today/People

Die rede: sodat sy seun $10 miljoen van sy lewenspolis kan erf. 

Maar toe oorleef die prokureur die sluipmoord en nou staan hy tereg op aanklag van bedrog. 

Alex Murdaugh (53), ’n prominente prokureur van South Carolina in die VSA, sou homself Donderdag aan die polisie oorgegee het, berig The New York Times

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees