Ramparty soos fliek ná boewe in Vanderbijlpark toeslaan

akkreditasie
Die polisie help vir Bennie van der Walt nadat boewe sy oom se bakkie gesteel het. Foto: Verskaf
Die polisie help vir Bennie van der Walt nadat boewe sy oom se bakkie gesteel het. Foto: Verskaf

En hoewel boewe op hul partytjie toegeslaan het, is dié paartjie ’n week later getroud.

Saira-Lee en Bennie van der Walt vertel dié week vanuit die koue Kaap, waar hulle naby Bloubergstrand op hul wittebrood is, hoe hul ram- en henneparty in ’n jaagtog ontaard het. 

“Ons was op 21 Augustus op pad vir ’n partytjie. Ons het gedink dis ’n partytjie vir Bennie se ouma, min wetend dat dit eintlik ’n ram- en hennepartytjie vir ons was.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees