Kombineer die TV-reekse Gossip Girl en The Tudors, dan kry jy Reign. G’n wonder almal is dol daaroor nie.

Die reeks speel nou wel in die 16de eeuse Frankryk af, maar die klankbaan is modern, met musiek van onder meer Mumford & Sons, Bastille en The Lumineers.

Die top-5 liedjies waarna jy moet luister:

1.    Scotland -The Lumineers

https://www.youtube.com/watch?v=_1e003r0KUM

2.    Back To You -Twin Forks

https://www.youtube.com/watch?v=_uIOSj_49Bo

3.    Girl You’re Alright -Paul Otte

https://www.youtube.com/watch?v=uoaFuLhXg2M

4.    Pompeii – Bastille

https://www.youtube.com/watch?v=F90Cw4l-8NY

Howl -Florence and the Machine

https://www.youtube.com/watch?v=JZweDwbJ_Ic

-       Janine Nel