Romantiese gebaar teen brûe laat Gautengers kopkrap

akkreditasie
Die plakkate teen die brûe laat die hele Oosrand gons.
Die plakkate teen die brûe laat die hele Oosrand gons.

Verna Mulder het dié plasing op Instagram gedeel na sy die liefdesgebaar op pad werk toe opgemerk het.

Die plasing is honderde kere gedeel op sosiale media en mense probeer steeds onverpoos vir Kabouter en Pikkewyn opspoor, maar dié twee duifies het nog nie na vore gekom nie. 

“Ek het vanoggend (Maandag) gesien die baniere is steeds op, so of Pikkewyn het dit nie gesien nie of sy het hom nie vergewe nie,” sê Verna aan Huisgenoot. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees