book-icon Uitgawe 13 Februarie 2020

SA onnie: So is ek vasgekeer waar die coronavirus gebore is

akkreditasie
Die coronavirus het die Suid-Afrikaanse boorling van Oos-­Londen in die hartjie van Wuhan vas­gekeer.
Die coronavirus het die Suid-Afrikaanse boorling van Oos-­Londen in die hartjie van Wuhan vas­gekeer.

Dit was die kans van ’n leeftyd, ’n geleentheid om haar vlerke te sprei en die wêreld te sien. Toe die Oos-Kapenaar Jessika Bailing, met haar onderwysgraad vars in haar sak, in ’n vliegtuig klim na China, was sy opgewonde oor haar nuwe avontuur.

Jessika (23) het die stad Wuhan, in ­China se Hubei-provinsie, met sy lewendige atmosfeer en groot verskeidenheid restaurante as haar nuwe tuiste gekies.

Maar skaars ’n jaar later voel haar woonstel in dié stad meer soos ’n tronksel as ’n basis van waar sy haar om­gewing kan verken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees