SA vrou in hegtenis vir kindersterftes in NS, bure praat met HG

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die drie Dickason-kinders is in Nieu-Seeland vermoor. Foto: Facebook
Die drie Dickason-kinders is in Nieu-Seeland vermoor. Foto: Facebook

Lauren Dickason, ’n dokter wat in Pretoria gewoon en gewerk het, is Vrydag in hegtenis geneem nadat sy glo haar en haar man, Graham (’n ortopediese chirurg), se drie dogters, Liane (6) en tweeling Maya en Karla (2), doodgemaak het. 

Dié familie was skaars ’n week in die hawestad Timaru in Nieu-Seeland nadat hulle vanuit Suid-Afrika verhuis het. 

Die Nieu-Seelandse polisie het die nuus aan Huisgenoot bevestig. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees