book-icon Uitgawe 3 September 2020

Secunda-ma weeg 37 kg ná gebarste maagseer, maar kan nie eet nie

akkreditasie
Nadat ’n maagseer gebars het en sy ’n noodoperasie moes ondergaan, het Katinka Steyn weggekwyn.
Foto's: Verskaf
Nadat ’n maagseer gebars het en sy ’n noodoperasie moes ondergaan, het Katinka Steyn weggekwyn. Foto's: Verskaf

Dit lyk soos ’n volslae vreemdeling wat haar in die spieël aanstaar. Haar klere hang soos ’n tent aan die uitgeteerde lyf, en haar donker oë, diep gesonke in hul kasse, lyk onnatuurlik groot.

Kan dit wees? vra sy haarself die soveelste keer. En dan, die hartverskeurende antwoord: Ja, dit ís ek . . .   

“Dit is seer om jouself so te sien; om in die spieël te kyk en te voel jy ken nie die mens wat jy daar sien nie,” vertel Katinka Steyn. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees