Secunda-seun ernstig beseer toe hy met fiets van brug val

akkreditasie
Jong Arlo Smith was voor sy ongeluk baie sportief. Foto: Verskaf
Jong Arlo Smith was voor sy ongeluk baie sportief. Foto: Verskaf

Dit was net ’n gewone Woensdagmiddag toe jong Arlo Smith (14), ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Secunda in Mpumalanga, saam met sy maats gaan fietsry het.

Liezel Smith, Arlo se ma, vertel Arlo se rugbyoefening is die middag van 23 September afgestel en hy wou graag saam met sy maats met die fiets, wat hy verlede jaar vir sy verjaardag gekry het, ’n draai gaan ry.

“Ons is eintlik baie streng met ons seuns en gaan gewoonlik altyd saam, maar ek onthou ek het nie die dag baie lekker gevoel nie. Ek het nog buite in die pad gestaan en hy het nog teruggekyk om vir my te waai toe ek bid: ‘Here, beskerm my kind, asseblief.’”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees