Secunda-seun sukkel steeds ná fietsongeluk sy elmboë vergruis

akkreditasie
Arlo Smith voor die ongeluk wat sy lewe omvergegooi het. Foto: Verskaf.
Arlo Smith voor die ongeluk wat sy lewe omvergegooi het. Foto: Verskaf.

So vertel Liezel Smith aan Huisgenoot amper twee maande nadat haar jongste seun, Arlo, in ’n fratsongeluk met sy fiets van ’n brug afgeval en albei sy elmboë vergruis het.

“Ek gee alles vir die Here. Ons glo en bid, want hierdie ding is bo ons,” sê Liezel.

Arlo het op 23 September saam met sy vriende gaan fietsry nadat sy rugbyoefening afgestel is. Arlo en sy drie vriende was nie te ver van die huis af toe hulle agter die hoërskool met hul fietse in ’n paadjie afgery het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees