book-icon Uitgawe 12 November 2020

Sekskultus-leier vir 120 jaar tronk toe ná skrikbewind

akkreditasie
Keith Raniere is weens sy sekskultus tot 120 jaar tronkstraf gevonnis. Foto: New York Times/Greatstock
Keith Raniere is weens sy sekskultus tot 120 jaar tronkstraf gevonnis. Foto: New York Times/Greatstock

Die geskree het 20 tot 30 minute lank aangehou – wanhopige gille van naakte vroue wat soos diere gebrandmerk is terwyl hulle vasgehou is.

Agterna is die voorletters KR in die vlees van hul bekken ingeskroei as ’n permanente herinnering dat hulle deel is van ’n “elite-­susterskap” en toegewy is aan die man in beheer.

KR staan vir Keith Raniere, stigter van die sogenaamde bemarkings- en bemagtigingsmaatskappy NXIVM (uitgespreek nex-ee-­um), waaraan duisende mense – onder andere akteurs, atlete en sakelui – hulle onderwerp het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees