Seldsame outo-immuunsiekte kelder Ermelo-meisie se sportdrome

akkreditasie
Megan se sportdrome word deur 'n seldsame outo-immuunsiekte gekelder.
Megan se sportdrome word deur 'n seldsame outo-immuunsiekte gekelder.

“Dit is maar moeilik. Ons het nog nie al die antwoorde nie, maar deur alles bly ons positief en hoop ons vir die beste,” sê haar ma, Jolene. 

Sistemiese jeugdige idiopatie en makrofaag-aktiveerdersindroom is op 11 Junie by Megan gediagnoseer. 

Dit veroorsaak dat sy vatbaar is vir virusse en bakterieë. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees