Seldsame siekte laat 28-jarige vrou soos 4-jarige lyk

akkreditasie
Santosh Kumari saam met ’n vierjarige. Foto: Magazine Features.
Santosh Kumari saam met ’n vierjarige. Foto: Magazine Features.

Santosh Kumari is amper 30 jaar oud, maar is so lank soos ’n vierjarige.

Sy het piepklein ledemate en stap waggelrig, wat beteken sy word dikwels vir ’n voorskoolse kind aangesien.

Maar ondanks haar klein lyf lei Santosh ’n aktiewe lewe en voer elke taak self uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees