'Sharkboy' Achmat in koma; broer vra 'almal moet bid'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Paralimpiese swemmer Achmat Hassiem is steeds in ’n koma in ’n Kaapstadse hospitaal. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die Paralimpiese swemmer Achmat Hassiem is steeds in ’n koma in ’n Kaapstadse hospitaal. Foto: Gallo Images/Getty Images

So verduidelik Taariq Hassiem sy broer, Achmat - beter bekend as 'Sharkboy' - se toestand terwyl die Paralimpiese swemmer in ’n koma in ’n Kaapstadse hospitaal is.

Die nuus dat die 39-jarige swemmer in ’n koma verkeer ná ’n onlangse operasie is die afgelope naweek deur Achmat se alma mater, die Hoërskool Bergvliet, in ’n Facebook-plasing gedeel. Achmat het vroeër 'n gedeelte van sy been in 'n haai-aanval verloor.

“Oudleerder Achmat Hassiem, alias Sharkboy, is volgens familie in ’n koma in die hospitaal ná ’n onlangse operasie. Sy familie vra dat dié wat hom ken, asseblief vir hom bid,” het die skool se inskrywing gelui. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees