Slegte nuus vir Wayde van Niekerk: ‘Ek sal sterker terugkom’

akkreditasie
Foto: Getty Images/ Gallo Images
Foto: Getty Images/ Gallo Images

Die atleet sal nie in 2018 aan die Statebondspele deelneem nie omdat hy ’n kniebesering opgedoen het terwyl hy in Kaapstad aan ’n vriendskaplike wedstryd tussen bekendes deelgeneem het. 

Baie dankie aan almal vir die mooi wense. Met diep hartseer moet ek aankondig dat ek nie aan enige kompetisies kan deelneem nie. Ek sal sterker terugkom! het hy in die sosiale media geskryf. 

Wayde sal in Colorado, Amerika, ’n operasie ondergaan en daarna ses maande rehabilitasie ontvang. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees