Sowaar, Bosveldse baba sonder been loop al amper!

akkreditasie
Elken Mynhardt. Foto: verskaf.
Elken Mynhardt. Foto: verskaf.

Die bruinoogseuntjie kruip geesdriftig op en af op die kunsmatige grasmat. Eers gryp hy na die plastiekballetjie en later na oefentoestelle wat naby lê.

Toe hy hom op sy sitvlak tuismaak, betower hy ons met ’n glimlag van oor tot oor. Hy raak aan die babbel en koer behoorlik vir sy ma, wat vir hom nog ’n balletjie aangee om mee te speel. Hy lag spontaan uit sy magie uit. 

Op die oog af lyk Elken Mynhardt van Polokwane in Limpopo net soos enige ander 10 maande oue baba. Maar hy is nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees