book-icon Uitgawe 6 September 2018

Stinkryk ‘antichris’ se inkeer ná jare van seks en dwelms

akkreditasie
Florian Homm in 2007 in Majorka, Spanje, net voor sy verdwyning nadat hy beleggers glo uit miljoene bedrieg het.
Florian Homm in 2007 in Majorka, Spanje, net voor sy verdwyning nadat hy beleggers glo uit miljoene bedrieg het.

Eens op ’n tyd was hy amper R3,3 miljard sterk. Mag, seks en dwelms het hom voortgedryf. Maar toe stort Florian Homm se skansfonds ineen en hy maak hom uit die voete. Daarna het hy ’n sluipmoordpoging en ’n soektog deur die Amerikaanse speurdiens (FBI) oorleef.

Nou beweer die Duitser, wat al “die Antichris van die sakewêreld” genoem is, hy het ’n nuwe blaadjie omgeslaan. Vir iemand met ’n koeël in sy ruggraat en wie se naam steeds op die FBI se lys van mees gesoekte mense is, lyk Florian merkwaardig gemaklik.

Waar hy op die terras van ’n vyfsterhotel in die beboste heuwels net buite Frankfurt, Duitsland, staan, sprei hy sy arms wyd. “Is dit nie wonderlik nie,” sug hy en vra ’n kelnerin om vir hom vars lemoensap te bring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees