NS-sussiesterftes: Nog onbekend hoe meisies gesterf het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die lykskouer is nog besig om die oorsaak van die drie Dickason-sussies se moorde te ondersoek. Foto: Facebook
Die lykskouer is nog besig om die oorsaak van die drie Dickason-sussies se moorde te ondersoek. Foto: Facebook

So het Fiona O’Donoghue, ’n woordvoerder van die lykskouerskantoor in Nieu-Seeland, Maandagoggend aan Huisgenoot gesê nadat dr. Lauren Dickason (40) die naweek in die hof verskyn het in verband met die moord op haar drie dogters.

Fiona het ook aan Huisgenoot bevestig dat hierdie saak steeds aktief by die lykskouer ondersoek word en dat hulle dus nie enige inligting rondom die moorde bekend mag maak nie.

Die Nieu-Seelandse polisie het Vrydag aan Huisgenoot bevestig Lauren is in hegtenis geneem vir die moord op haar drie blondekopdogters – die sesjarige Liane en die tweeling, Maya en Karla (2). 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees