Swembad-blues vir dorre Kaap: Moet ek dit maar liewer laat toegooi . . . ?

akkreditasie
NSPI
NSPI

Verlede jaar kon Kapenaars wel nog tot in 'n stadium hul swembad met munisipale water aanvul, mits hulle ook 'n dekseil gebruik het. Maar dit was voor weer gans te min winterreën drasties strenger waterbeperkings en alle denkbare maniere van water spaar genoodsaak het.

En die Stad Kaapstad het dit dan ook die afgelope maande baie duidelik uitgestippel aan inwoners wat nog enigsins onseker is oor die kwessie van swembaddens en kraanwater:

"Geen aanvulling (outomaties of met die hand) van privaat swembaddens met munisipale water word toegelaat nie, selfs al is hulle met 'n seil toegerus. Dit sluit in die vul van nuwe swembaddens en die hervul van 'n bestaande swembad ná herstelwerk in. Die gebruik van opslaan-swembaddens is ook ontoelaatbaar . . .”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees