Ronel Brink, Karlien se ma, het dié oulike foto op Instagram gedeel waar die vierjarige Eliah met kitaar in die hand staan terwyl sy ma saam met die sangeres Franja du Plessis sing.

“Eliah het besluit hy moet sy ma en tannie Franja op kitaar begelei,” skryf Ronel by die foto.

Eliah het besluit hy moet sy ma en tannie Franja begelei op kitaar....... @karlienvanjaarsveld @franjadp

A post shared by Ronel Brink (@ronelbrink1) on

Eliah het ‘n tweelingboetie, Daniel.

Karlien en haar man, Joe Breytenbach, het op 7 Oktober verlede jaar 'n babadogtertjie, Elah, ryker geword.

Elah is nie lus vir die foto nie. Sorry my baba maar jy lyk baie cute??

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Ek en prinses Elah backstage by AIG

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on