Suid-Afrikaners kan weer ’n bietjie asemhaal te midde van die covid-19-pandemie se streng inperkingsreëls. Hier is pres. Cyril Ramaphosa se volledige toespraak waar hy aankondig die land beweeg terug na Vlak 1 en uitbrei oor van die groot veranderinge tydens dié staat van inperking.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET