Die Kanadese aktrise het op Instagram bekend gemaak sy is verloof aan haar kêrel, die Hollywood-agent Elan Ruspoli.

"Grootste verrassing van my lewe. Ek is verloof!" het die 30-jarige Jacqueline op Instagram geskryf. "Elan, jy is my alles en ek kan nie wag om die nuwe hoofstuk met jou te begin nie. Ek voel soos die gelukkigste vrou in die wêreld. Ek het jou lief meer as woorde. My sielsgenoot."

Kyk hier na die pragfoto's van die groot oomblik.

Die twee koer gereeld op Instagram.

Set my soul on fire ??.. #burningman2017

A post shared by Jacqueline Wood (@jacquelinemwood_1) on

Happy birthday @elanruspoli ! I am so lucky I can call you mine. ??

A post shared by Jacqueline Wood (@jacquelinemwood_1) on

My love ?? @elanruspoli

A post shared by Jacqueline Wood (@jacquelinemwood_1) on

Hulle rits ook die wêreld vol.

Manarola was beautiful!! Next stop... Monterosso!!! #cinqueterre Bucket list with my babe @elanruspoli ????????????????

A post shared by Jacqueline Wood (@jacquelinemwood_1) on

En hulle het duidelik hope pret saam.

When you think you're having a romantic moment with bae.. ??????????

A post shared by Jacqueline Wood (@jacquelinemwood_1) on

Veels geluk, julle twee!