2 Schweizer-vriende sterf in ongeluk, 2 oorleef

akkreditasie
Janu Brand en Janco Moolman. Foto: Facebook
Janu Brand en Janco Moolman. Foto: Facebook

“Ons het net ses maande saam geboer.”

Dit was die woorde van Tiaan Brand, ’n boer van Schweizer-Reneke, nadat sy seun, Janu (19), Saterdagaand in ’n motorongeluk op die R504 tussen Schweizer-Reneke en Wolmaransstad oorlede is.

Janco Moolman (16), ’n gr. 10-leerder aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is in dieselfde ongeluk dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees