book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

Uitmuntend! Slim plan vir Ermelo-vrou se 5c-vloer

akkreditasie
Haar kat aanskou haar handewerk voor hy sy nuwe pos as vloerbestuurder opneem. Foto:Verskaf.
Haar kat aanskou haar handewerk voor hy sy nuwe pos as vloerbestuurder opneem. Foto:Verskaf.

As jy in die 1960’s op skool was, sal jy dalk die dae onthou toe jy met ’n blinkbrons vyfsentstuk ’n pakkie Simba-skyfies of ’n hand vol Chappieskougom by die skoolsnoepie kon koop.

Maar mettertyd kon jy feitlik niks meer met die beskeie 5c koop nie en het jy dit maar in die Dierebeskermingsvereniging se blikkie op die winkeltoonbank gegooi eerder as om jou broeksak swaar te maak daarmee.

Selfs die tandemuis het nie meer gebodder om dié muntstukkie in kinderskoene te laat nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees