book-icon Uitgawe 23 September 2021

Valskermongeluk: Vriende, geliefdes gebroke ná man se fratsdood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die viermanskap is, van links: Rudi Serfontein, Joggie Botma, Hilmar Backer en Dylan Whitehair. Foto: Verskaf
Die viermanskap is, van links: Rudi Serfontein, Joggie Botma, Hilmar Backer en Dylan Whitehair. Foto: Verskaf

Dit was ’n passie wat hulle soos broers saamgesnoer het met ’n band wat deur niks gebreek kon word nie – behalwe die dood.

Vir die viermanskap, of die “base crew” soos hulle dit noem, het niks soveel vreugde gebring as om van hoog bo die wolke aarde toe te vryval nie.

“Ons was soos broers,” sê Joggie Botma oor hom en sy drie medespringers, Hilmar Backer, Rudi Serfontein en Dylan Whitehair. “So ’n hoërisikosport laat ’n mens noue bande vorm – sterker as bloed.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees