Vermoorde Bethal-egpaar: Kinders kan oor COVID-19 nie begrafnis hou

akkreditasie
Die vermoorde Hannes en Ibel Beukes van Bethal, Mpumalanga. Foto: Facebook
Die vermoorde Hannes en Ibel Beukes van Bethal, Mpumalanga. Foto: Facebook

Dae nadat hul geliefde ouers vermoor is, sal die kinders van die vermoorde egpaar, Hannes en Ibel Beukes van Bethal in Mpumalanga, nie nou na Suid-Afrika kan terugkeer om hul ouers te kan kom begrawe nie.

Hannes (69), voormalige dominee van die Nederduits Hervormde kerk in Bethal en sy vrou, Ibel (67), ’n geliefde oudonderwyseres, is Woensdagmiddag, nadat hulle hul tuinwerker by sy huis gaan aflaai het, onder raaiselagtige omstandighede saam wreed in dié dorpie vermoor kort nadat hulle na hulle huis teruggekeer het.

Dit is nog onbekend waar die moorde plaasgevind het, maar die familie vermoed dit was ’n kapingspoging.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees