Vierjarige seun sterf ná rowers hom in die kop skiet

akkreditasie

Hy was saam met sy ouer broer toe die voorval plaasgevind het. 

Die seuntjie se pa, Sifiso Mtshali, het aan Huisgenoot bevestig hy is Dinsdagoggend oorlede. 

“Die dokters het ons laat weet dinge lyk ernstig. Toe ons by die hospitaal kom, is hy byna onmiddellik dood.” Die pa was te getraumatiseerd om verder kommentaar te lewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees