Vir die Voëls-fliek: Ontmoet Elize Cawood

akkreditasie
Ontmoet die legendariese Elize Cawood, al vir die afgelope 30 jaar ’n Suid-Afrikaanse liefling op die groot- en kleinskerm.

Sy speel Irma Humpel se ouma in Vir die Voëls. Onthou om 25 November 2016 oop te hou vir die rolprent van die jaar.

KLIK HIER vir meer inligting oor ons fliek!

#VirdieVoëls #25November2016 kykNET The Film Factory SA Starburst Promotions

Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees