Die voorval het by die José Marti-lughawe by Havana, Kuba, plaasgevind. Luidens berigte was die vliegtuig van die Cubana de Aviacion-staatslugredery op pad na Holguin in die ooste van die land.

Daar is in hierdie stadium nog nie enige aanduiding van hoeveel passasiers in die voorval omgekom of beseer is nie. Brandweer- en noodhulpspanne is op die toneel.

Die artikel sal weldra bygewerk word.