Middelburg-familie se vrae ná tiener se waterdood

akkreditasie
Janco du Toit het onverklaarbaar verdrink in 1 meter diep viswater
Janco du Toit het onverklaarbaar verdrink in 1 meter diep viswater

“Die vrae is teisterend,” sê Johann Hattingh, Janco se oom en die familiewoordvoerder. Janco was by ’n familielid se huis besig om klein kurpertjies uit ’n swembad met kniediep water te vang toe hy onverklaarbaar ineengestort het. 

Sy pa se broer, André du Toit, het op die rand van die swembad gestaan toe hy sien hoe sy broerskind inmekaarsak. 

“Hy het eers gedink Janco maak ’n grap,” vertel Johann.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees