Vrou verklap ware rede vir kaalbasrit deur Clarens

akkreditasie
Vanessa Jarvis het kaalbas op 'n wit perd deur Clarens gery. Foto's: Glen Green Photography
Vanessa Jarvis het kaalbas op 'n wit perd deur Clarens gery. Foto's: Glen Green Photography

“Die koerante het dit heeltemal verkeerd gehad. Ja, ek is bly ek is kankervry, maar dit is nie waarom ek besluit het om kaal deur die dorp te ry nie,” vertel Vanessa Jarvis aan Huisgenoot.

“Ek wou my sonlose sonbrand-neussproei bemark wat jou vel bruin kan laat lyk sonder die skade van die son. Dit help jou ook om gewig af te skud."

Vanessa (48) het verlede week behoorlik aandag getrek op dié klein Oos-Vrystaatse dorpie toe sy op 'n spierwit perd, heeltemal kaal, met slegs 'n blou hoed en rooi stewels aan, deur die middedorp gery het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees