Vrystaat-kleuter het net 5% sig in oog ná sy op skêr val

akkreditasie
Leonel Riekert
Leonel Riekert

Maar dit kry die vierjarige Leonel Riekert van Parys nie onder nie.

“Sy is mos ’n regte rabbedoe wat nie vir ’n oomblik kan stilsit nie,” vertel haar ma, Mari (38), 'n bemarkingsbestuurder by Stonehenge River Lodge buite Parys, telefonies aan Huisgenoot.

Leonel het verlede week weer ’n opvolgondersoek by dr. Bernard Wolff, ’n vitreo-retinale spesialis van Johannesburg, ondergaan waar bevind is sy het nou net vyf persent sig in haar linkeroog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees