book-icon Uitgawe 21 Januarie 2021

VVV-doodskultus: Massaselfmoord vir ‘tog na die hemel’

akkreditasie

Op die middag van 26 Maart 1997 ontvang die polisie in San ­Diego, Kalifornië, ’n anonieme wenk. “Dit gaan oor ’n massaselfmoord, en ek kan vir julle die adres gee,” sê die stem oor die foon.

Die eerste noodwerkers op die toneel sou nooit kon raai watter afgryslike prentjie by die huis in die voorstad ­Rancho Santa Fe op hulle sou wag nie.

Nege-en-dertig liggame in identiese swart jasse is sorgvuldig op stapelbeddens gerangskik. Hul kaal geskeerde koppe is netjies met pers klede bedek. En almal dra splinternuwe Nike-tekkies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees