Wolseley-vrou soek pa ná sy hom sien toe sy gaan sneeu kyk

akkreditasie
Hendrika Petersen Pheiffer (34) sê sy soek haar pa nadat sy hom die naweek in Ceres gesien het. Foto: Verskaf
Hendrika Petersen Pheiffer (34) sê sy soek haar pa nadat sy hom die naweek in Ceres gesien het. Foto: Verskaf

Hendrika Petersen Pheiffer (34) wat in Wolseley in die Wes-Kaap woon, sê sy koester geen wrokke omdat sy sonder haar pa grootgeword het nie. 

Hy en haar ma het in 1986 getrou, en sy het hom nooit geken nie. Sy het eers in 2010 uitgevind haar ouers is geskei nadat haar ma aan ’n beroerte dood is. 

“Ons het op ’n sertifikaat gesien sy en my pa is in 1988 geskei. Ek het dit eers uitgevind nadat sy dood is. My ma is in haar slaap dood ná ’n beroerte.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees