Wayde het Sondag ’n pragtige swart-en-wit foto op sy Instagram gedeel met die woorde: “And the most important is love...”

Hy en Chesney is sedert einde Desember verlede jaar verloof.

Sy is ’n dosent aan die Universiteit van die Vrystaat. 

Baie geluk julle twee!