Worcester-ouma sterf ook ná kleinseun se branddood

akkreditasie
Die 11-jarige Marlon het op 22 Februarie doodgebrand. Foto: Verskaf
Die 11-jarige Marlon het op 22 Februarie doodgebrand. Foto: Verskaf

Toe die vlamme daardie Maandagoggend hul houthuis in Roodepoort, Worcester, stukkie vir stukkie verswelg het, was dit sy wat die heldin was.

Al was die vlamme groot en warm, het niks haar gekeer om daardie huis in te hardloop om haar kleinkind te red nie. Maar klein Marlon Williams (11) het reeds in sy slaap doodgebrand. En twee weke later het sy ouma, Charmaine Niewenhuys (60), ook weens erge brandwonde wat sy opgedoen het toe sy die huis ingehardloop het, gesterf.

Sharon Schwartz is gebroke oor haar ma en haar broerskind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees