Jy hoor soveel stories van onderwysers wat geen empatie het met kinders wat nie in sport of op akademiese gebied presteer nie (My Storie, 28 Maart).

Jy as onder­wyser oefen so ’n groot invloed uit op ’n kind.

Afbrekende gedrag bly ’n mens altyd by. Baie mense dra die gevolge vir die res van hul lewe.

’n Onderwyser wat nie kan sien hoe seer hy ’n kind maak nie, behoort nie een te wees nie.

- Al 

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!

Skryf aan ons
  • E-pos hgnbrief@huisgenoot.com.
  • Briewe moenie langer as 200 woorde wees nie.
  • Menings wat hier gelug word, is nie noodwendig dié van die redaksie nie.
  • Die skrywer van die wenbrief kry R300.