Met die Here se hulp het ek daardeur gekom.

Maar dit raak nou vir my te veel om na die stories met Renata en Buks se vrou in Getroud met rugby te kyk.

Kan kykNET asseblief die storielyne ’n bietjie verander?

– Anoniem