Dit is ’n kontroversiële liefde en een wat wenkbroue laat lig want in dié leefwyse deel jy jou lyf en jou wederhelfde s’n met ander.

Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Moenie dié episode misloop nie.

Die eerste Vrydag van elke maand stel ons nog ’n episode in die reeks bekend so maak seker jy volg ons op jou podcast-app en deel die episode op sosiale media.