In dié episode praat Carla Coetzee met 'n Afrikaanse meisie, gebore en getoë in Meyerton, 'n klein dorpie in Gauteng.

Danelle het haar hart verloor op 'n Egiptenaar en alles verruil vir die onbekende.

Luister die episode oral waar jy na podcasts kan luister of kliek op die episode hier onder. Dis gratis!

Foto: Verskaf
Danelle het Far leer Engels praat.

Luister ook na ons vorige episodes vir nog ware liefdesverhale. 

In die podcast, L is vir Liefde, vertel ons konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. 

Die podcast gaan jou laat giggel, bloos en soms 'n traan laat pik. 

Elke eerste Vrydag van elke maand stel Huisgenoot nog 'n episode bekend. So maak seker jy volg L is vir Liefde op jou podcast app en deel jou gunstelingepisode met vriende.