Onder die baard het ’n George Clooney-lookalike weggekruip.

Ek is dankbaar sy operasie het goed afgeloop, dat alles ’n sukses was, dat hy goed herstel het en weer kan optree.

Maar o wee! Dit lyk of die baard groei en by die dag langer word.

Nee, Jo, hou jou baard asseblief mooi kortgeknip.

- Liz

Skryf aan ons
  • E-pos hgnbrief@huisgenoot.com.
  • Briewe moenie langer as 200 woorde wees nie.
  • Menings wat hier gelug word, is nie noodwendig dié van die redaksie nie.
  • Die skrywer van die wenbrief kry R300. 
Kom neem deel aan die gesprek