Die foto’s is onder die 25 000 inskrywings wat almal die oog gevang het in die Africa Geographic-fotograaf van die jaar-kompetisie – en ’n paar van hulle is in Suid-Afrika geneem.

In onsekere, buitengewone tye staar mens na dié asemrowende keuses en besef dat die natuur – ten spyte van onsekere, buitengewone tye – onversteurd sy gang gaan.

En jy loer deur jou venster en dink: Eendag, eendag sal ons ook dalk weer so sorgeloos buite kan rondbeweeg.

Yvonne

Het jy 'n nuuswenk?
  • Kontak my by redakteur@huisgenoot.com
  • Stuur nuusvoorstelle na nuus@huisgenoot.com of bel 021-406-3309 met voorstelle vir artikels.
  • Huisgenoot onderskryf die Suid-Afrikaanse Perskode wat ons verbind tot joernalistiek wat waar, akkuraat, regverdig en gebalanseerd is. As jy meen ons kom nie die kode na nie, kontak die Persombudsman by 011-484-3618 of pressombudsman@ombudsman.org.za