Wat is ’n Podcast?

Dit is ’n klankopname waarna jy kan luister asof dit ’n radioprogram is. Sommige podcasts vertel ’n storie, ander is in die vorm van onderhoude. ’n Podcast is byna soos radio maar jy kan kieskeurig wees oor waarna jy na luister en wanneer jy dit wil luister. 

Dié opname kan gestroom word of jy kan die episodes aflaai wanneer jy toegang tot die internet het en later daarna luister. Die woord kom van Apple se iPod af, wat met “broadcast” saamgesmelt is. Dit was oorspronklik iets wat net op Apple se iTunes beskikbaar was, maar nou geld amper enige digitale klankopname met gereelde aflewerings as ’n podcast.

1. L is vir Liefde: ‘Ons huwelik hou al 60 jaar; dís hoe ons nog saam is’
Maureen en Faan Venter
Maureen en Faan Venter

2. L is vir Liefde: Dís hoe dit is om 'swingers' te wees
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images

3. L is vir Liefde: ‘My man was 18 j. in die tronk vir moord’
Colleen en Theo Fourie
Colleen en Theo Fourie

4. L is vir Liefde: 'n Meyerton-meisie se sprokiesliefde in Kaïro
Danel het haar groot liefde in Egipte gevind.
Danel het haar groot liefde in Egipte gevind.

5. 'Vergeet my nie'-ster se podcast 'is Afrikaans en goedvoel'
Pietie Beyers en André Velts.
Pietie Beyers en André Velts.

7. Stella-moorde: My pad van die moordtoneel na die verhoor
Xander Bylsma.
Xander Bylsma.

8. L is vir Liefde: My pyn ná my 1ste en 2de vrou op dieselfde plek sterf

Ongelukkig het alle liefdesverhale nie ’n gelukkig
Ongelukkig het alle liefdesverhale nie ’n gelukkige einde nie.

9. LUISTER: HG-joernaliste deel hul lockdown-lesse

Ons joernaliste in die Kaap en Johannesburg vertel
Ons joernaliste in die Kaap en Johannesburg vertel bietjie watter uitdagings of nuwe slegte gewoontes kop begin uitsteek het tydens die eerste week van inperking.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitter en Facebook en teken gerus in op ons nuusbriewe.