Moenie eensaam raak omdat jy ’n sosiale afstand moet handhaaf nie. Ons almal het nodig om in verbinding met mekaar te wees, en soveel te meer tydens die uitdaging van ’n openbare gesondheidskrisis.

Telkom het gevoel dis hul plig om in te spring en hul klante te ondersteun. Hulle gee jou dus toegang tot betroubare inligting en die vermoë om belangrike aktiwiteite soos werk en skool voort te sit en steeds jou gesin te kan vermaak.

Hulle het tans talle spesiale aanbiedinge soos 10GB se data vir net R99. 

Telkom gee ook die volgende wenke oor hoe om in verbinding te bly wanneer jou beweging beperk is: 

Onderrig en leer van die huis af

Leerlinge en studente kan van die huis af studeer, lesse stroom en opvoedkundige webtuistes besoek wat hulle in staat stel om aan te hou leer, tuiswerk doen en take inlewer. Deur BCXLearn kan skoolkinders gratis op die Telkom-netwerk tot e-leermateriaal toegang kry deur Telkom-mobiele databondels of LTE-databondels te gebruik. 

Vermaak en samesyn by die huis

Stroomdienste soos YouTube en Netflix bied toegang tot televisieprogramme, geestelik opbouende inhoud en rolprente uit die gerief van jou huis. Dit kan met Telkom se onbeperkte dienste soos Fibre en LTE aangevul word en neem die rekeningskok en angs weg. 

Werk van die huis af 

Ondernemings en werknemers kan steeds met mekaar en hul klante in verbinding bly en dus produktief wees.

’n MiFi-router en Telkom Prepaid LTE-pakket maak die proses makliker en hou bestuurskoste in toom. 

Bly in verbinding uit die gerief van jou huis

Wat dit ook al is wat jy moet doen, met Telkom kan jy bekostigbaar in verbinding bly deur Mobile-databondels, Smartbroadband Wireless (LTE), Fibre of SmartVoice* te gebruik.

SmartVoice is ’n draadlose landlyn wat ook dien as foon en WiFi-hotspot, telekonferensiegerief, LTE-toegang en verbinding vir videokonferensieoproepe.

Wat ook al jy moet doen, jy kan vandag in verbinding bly met LTE

VERBIND – Bly in aanraking met geliefdes en jou vriendekringe.

WERK – Werk saam slimmer en bekostigbaar uit die gerief van jou huis. 

LEER – Maak leer moontlik en gaan voort met opvoeding(Skool of klas) deur toegang te kry tot aanlyn klasse.

VERMAAK – Stroom of laai rolprente, musiek en speletjies af om verveling hok te slaan.

  • Bel 10213 of gaan aanlyn na Telkom vir nog inligting.
Standaardbepalings en -voorwaardes geld en kan by telkom.co.za besigtig word. E&OE.
Die inligting in die artikel is deur ’n derdepartykliënt verskaf.