Ackermans wil jou en jou graadeentjie help om die jaar met reusepryse te begin. Kry jou kamera reg, laai al jou toestelle (ons weet hoe dit gaan) en neem na hartelus foto’s op die spesiale dag. Jou kind se eerste dag van skool is ’n heuglike oomblik, en ons wil saam met jou in die kosbare herinnering deel. Daarby kan jou kleinding groot pryse wen, met iets so eenvoudig as ’n foto op jou kind se groot dag. 

Skryf so in:

  • Neem ’n oulike/spontane foto van jou graadeentjie
  • Klik hier 
  • Laai jou kind se foto op en kies in watter afdeling jy wil inskryf
  • Deel jou inskrywing aanlyn met #graadeentjie2021 en haak @huisgenoot by om die stemme te laat inrol
  • Wat volgende? Groot pryse!

Meer oor die pryse:

  • Eerste prys: R6 000 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
  • Tweede prys: R4 000 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
  • Derde prys: R2 500 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
  • Oulikste glimlag: Een van 10 Pritt-geskenkpakke ter waarde van R1 000 geborg deur Pritt
  • Beste houding: Een van 10 paar Toughees-skoolskoene ter waarde van R239.95 - R269.95 geborg deur Toughees
  • Stemmerspryse: Wen dalk een van 10 Ackermansgeskenkbewyse van R1 000 – net vir stem!

Besoek die My Graadeentjie-webtuiste vir nog inligting en die volledige bepalings en voorwaardes. 

Is jy reg vir die terug-skool-toestormloop?

Jy sal alles wat jy vir die nuwe skooljaar nodig het by Ackermans kry. Maak die meeste van wonderlike afslag-aanbiedings en rus jou kind om die skooljaar netjies in te gaan. Dit is een ding minder waaroor ma’s hulle hoef te bekommer – dus kan jy die opwindende reis saam met jou kinders geniet.

En moenie vergeet om vir ons opwindende kompetisie in te skryf nie!