Ja, dis reg – jy kan nou op TV met jou kennis spog en jou slag teen ander blokraaiers wys.

Om in te skryf, stuur teen 11 Junie 2021 ’n e-pos na huisgenootblokraaie@media24.com of inskrywings@viatv.co.za.

Vertel ons in jou inskrywing van jouself en hoekom jy wil deelneem.

Dit gaan groot pret wees – en ’n eerste vir Afrikaans!