Kry toegang tot voorafopgeneemde en kundige tutoriale wat gemoedsrus aan sowel leerders as ouers sal gee. Dis nooit te laat om in jouself en jou toekoms te belê nie.

Kry hulp met die hoofmatriekvakke deur hierdie nuttige tutoriale wat saamgestel is deur onderwysers met tot 50 jaar ervaring. Baie hulle het al  nasionale eksamens opgestel.

Study Guru se doel is om vir die jeug van Suid-Afrika toegang tot goeie onderwysers en topgehalte leermateriaal te bied. 

Dít is hoekom jy op Study Guru kan vertrou:

  • Dit bied kundige hulp wat goed nagevors is.
  • Dit bevat tutoriale wat deur gerespekteerde onderwysers in Suid-Afrika aangebied word.
  • Dit is eksamengerig en maak gebruik van vorige eksamenvraestelle.
  • Jy het toegang tot die lesse vanaf enige plek.
  • ’n Groot verskeidenheid matriekvakke word aangebied.
  • Dit is ideaal vir leerders by openbare sowel as privaat skole.
  • Dit bied die beste waarde vir geld – kursusse begin van so min as R79!
  • Jy kan die kursusse weer deurgaan en tot 20 weke lank hou.

Waarvoor wag jy? Besoek Study Guru en begin vandag!