Die tydskrif bevat onder meer:

  • ’n Oefenprogram wat jou bene beskerm
  • ’n Smullekker eetplan
  • ’n Volledige simptoomgids
  • Alles oor die jongste behandelings
  • Raad vir jou liefdeslewe
  • Inspirerende stories van bekendes wat ook al hierdie pad moes stap.

Vuurwarm kos R60 en is by jou voorste supermark beskikbaar.