Is jy op soek na ’n fiksheidsprogram wat resultate lewer en maklik is om te volg?

Sluit by Huisgenoot se 12 week-verslankingsprogram vir vroue aan en Klop die Skaal. 

Ons kan nie almal ’n persoonlike afrigter en sjef bekostig om ons op koers te hou nie, maar ons kan wel saam viets en fiks word.

Jy kan in die gerief van jou eie huis met jou gewigsverliesreis begin met toegang tot ’n eet- en oefenplan, asook oefenvideo’s. Jy kan tot 1 kg per week afskud!  

Hoekom is ons dol oor dié program? 

Die aanpaspare sakpas-maaltydplan is deur ’n voedingkundige ontwikkel en die oefeninge verg nie ’n topfiksheidsvlak nie – ’n persoonlike afrigter het dit spesiaal geskep sodat jy algaande jou vaardigheid kan opbou. Dit alles vir ’n eenmalige bedrag van R495. Wat ’n goeie belegging in jou gesondheid en fiksheid! 

Hier’s jou kans! Klik hier vir nog inligting.