’n Toevallige ontmoeting tussen ’n aantreklike vreemdeling, Dapper Alemdaroglu (Kivanç Tatlitug), en ’n ryk sakevrou, Suhan, in die stil en vredige dorp Korludag lei tot ’n onweerstaanbare aantrekking.

Maar daar’s iets wat hulle albei nie weet nie. Hul buitengewone ontmoeting word gevolg deur ’n onweerstaanbare aantrekking.

Hul droom van geluk sal in ’n onmoontlike liefde verander met die teenkanting van hul families wat jarelange vyande is. 

’n Groot speletjie van kat-en-muis ontvou terwyl Dapper en Suhan onwetend by ’n lang historiese vete betrek word.

Kry jou dosis van drama wanneer hulle hul pad oopveg in hierdie verhaal van verbode liefde.

Kyk Die Vreemdeling op 15 Julie om 17:30 op e.tv.